Author: Dan Roodt
-
The horror! The horror!
I don’t really follow the crime stories in the media, what they call in French “les faits divers”. Then my eye fell on this woman’s face. Her name is Kelly Smith, English name. But in South Africa we call her “Coloured” which is just a term; don’t read too much into it. Like many Coloured…
-
Die denke van H.G. Stoker
H.G. Stoker (1899-1993) was ‘n invloedryke Suid-Afrikaanse filosoof wie se werk diep gewortel is in die Calvinistiese tradisie, ‘n sentrale element van die Afrikaner-kultuur. Sy filosofie, wat veral fokus op metafisika en epistemologie, beklemtoon die verhouding tussen geloof en rede, en het ‘n blywende impak gehad op die ontwikkeling van ‘n eiesoortige Afrikaner-filosofie. Hierdie antwoord…
-
Praag en die Ewige Wederkeer
Met ons kat wat dood is, slaap ek snags bietjie beter maar word nog vroeg wakker. Nou dink ek daaraan om tussen 2 en 6 ‘n bietjie te skryf. Vandat ek in Praag was, spook daar iets by my: al die Tsjegge en Pole wat in die sestigerjare hierheen gekom het omdat SA in daardie…
-
Vryheid lê net om die draai
Die meeste mense besef nie hoe opwindend die tye is wat ons nou beleef nie. Ek het langer as 25 jaar hiervoor gewag. Reeds in 1987 het ek besef dat die ANC ‘n ramp vir die land sou wees, by ‘n vergadering by een of ander Duitse kerkgroep wat naby Stuttgart gereël is. Maar ons…
-
Letter to President Donald Trump
Dear President Trump, On behalf of the Afrikaner people, I sincerely wish to thank you for your executive order pledging the support of your great country as to our human rights. Not only have you provided assistance in our applying for asylum in the U.S., but you have also bolstered our collective and individual rights…
-
Regering van nasionale eenheid
Dus gaan ons ‘n “regering van nasionale eenheid” kry, wat seker nog ‘n term vir ‘n eenpartystaat is. Toe daar so iets in Italië tydens Covid was, het daar net een klein regse partytjie in die parlement oorgebly, Fratelli d’Italia, wat nie in die regering opgeneem is nie en dus as opposisie oorgebly het. Agterna…