Dus gaan ons ‘n “regering van nasionale eenheid” kry, wat seker nog ‘n term vir ‘n eenpartystaat is. Toe daar so iets in Italië tydens Covid was, het daar net een klein regse partytjie in die parlement oorgebly, Fratelli d’Italia, wat nie in die regering opgeneem is nie en dus as opposisie oorgebly het. Agterna het daardie klein partytjie die regerende party onder Giorgia Meloni geword. Maar by ons gaan daar geen opposisie oorbly nie. In elk geval is daar geen “intellektuele opposisie” nie. Almal is klaar met die ANC-dagga berook en gebreinspoel.
Leave a Reply